Modulekode | ASC 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | (a) Algemene beginsels van intestate en testate erfreg (b) Formaliteite en inkorporasie deur verwysing (c) Kondonasiebevoegdheid (d) Invloed van die Grondwet op erfopvolging (e) Pactum Successorium en boedelsamesmelting (f) Aspekte van herroeping en herlewing van testamente (g) Bevoegdheid om ‘n testament op te stel en bevoegdheid om te erf |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App